View this page in English...

SimSo Simmentalers is gestig gedurende 2006 met ʼn handtekening van Superieur Genetika met ʼn visie van nie die grootste, maar die BESTE.

Van dié beste beskikbare genetika is verkry en ons teel doelwitte is deeglik en onderskraag die Simmentaler ras se langtermyn doelwit.

Met baie jare landbou ondervinding en genoegsame deskundigheid is die Malan familie in die voordelige posisie om aan alle kliënte net die beste Simmentaler genetiese oplossings vir n bepaalde navraag te bied.

Lees die SimSo Landbou Weekblad artikel...

Hier is ons op die dag van die veiling...